Answered By: Delene Pretorius
Last Updated: May 17, 2021     Views: 4

For general research support and assistance such as referencing and reference managers, and the formatting of theses and dissertations, you can contact the Head: Research Commons.

For assistance with journal management on SUNJournals, please contact the Digital Scholarship Librarian.

________________________

Vir algemene navorsingsondersteuning en bystand, soos verwysings en verwysingsbestuur, en die formatering van tesisse en proefskrifte, kan jy die Hoof: Navorsingsruimte kontak.

Vir bystand met tydskriftebestuur op SUNJournals, kontak asb. die Digitale Akademieskap Bibliotekaris.