Answered By: Delene Pretorius
Last Updated: May 17, 2021     Views: 1

Access to e-resources will be available remotely as always. You will be prompted to Sign-on with your SU campus username and password to access the library's e-resources from off-campus. If you experience any problem with your password, please consult this Library Guide and/or contact IT Help & Services for assistance.
Problems experienced with electronic databases and journals can be reported to the Manager: E-Resources.

You can contact the Library for assistance through our online reference service, Ask a Librarian, and via Twitter and Facebook.
Faculty Librarians can be e-mailed or phoned. Alternatively, make an online appointment for information services and research support.

________________________________

Die Biblioteek se elektroniese hulpbronne bly ten volle toeganklik deur die Biblioteek se webwerf op kampus en elders. Afkampusgebruikers sal gevra word om met hul US-gebruikesnaam en -wagwoord in te teken. Indien enige probleme met wagwoorde ondervind word, raadpleeg hierdie Biblioteekgids en/of kontak IT Hulp & Dienste vir bystand.
Rapporteer probleme wat met elektroniese databasisse en tydskrifte ervaar word aan die Bestuurder: E-bronne.

Jy kan die Biblioteek vir hulp kontak deur ons aanlyn navraagdiens, Ask a Librarian, en op Twitter en Facebook.
Fakulteitsbibliotekarisse kan per e-pos of telefonies gekontak word of maak 'n aanlyn afspraak vir inligtingsdienste en navorsingsondersteuning.

 

 

 

Related Topics