Answered By: Delene Pretorius
Last Updated: May 17, 2021     Views: 3

Books may always be renewed online before the due date to further extend their loan period if users are not able to return them.

During the current Covid-19 periode, it is possible to return books by putting them in the drop boxes at the libraries’ entrances. If you are not returning to campus in the near future please mail (registered with tracking number) or courier books back to the Library and Information Service.

Follow links below for the physical address of the library:

 

_______________________________

Boeke mag aanlyn hernu word om die uitleentydperk verder te verleng indien gebruikers dit nie kan terugbesorg nie.

In die tussentyd is dit moontlik om boeke terug te besorg deur dit in die boekposbusse by die biblioteekingange te plaas. Indien jy nie in die nabye toekoms terugkeer kampus toe nie, pos (geregistreerde pos met opsporingsnommer) of koerier asb. die boeke na die Biblioteek- en Inligtingsdiens.


Volg onderstaande skakels vir die biblioteke se fisiese adresse:

Related Topics