Volgens die BIB-IT afdeling is soortgelyke probleme om op My Biblioteekrekord aan te teken opgelos deur eerder van 'n ander webblaaier gebruik te maak bv eerder Mozilla Firefox ipv Internet explorer.
Indien dit nie werk nie, verander u wagwoord by www.sun.ac.za/useradm sodat die nuwe wagwoord oor alle sagteware heen kan sinkroniseer.