Q. What do E and BV mean in front of a shelf number in the library catalogue? / Waarvoor staan E en BV vooraan 'n raknommer in die biblioteekkatalogus?

Answer

E means that the book is in the Africana section and BV means that the book is in the Rare Books section. These collections are part of Special Collections on the upper level. The section is open between 8:00 and 16:30 during the week.

Please consult the staff of special collections if you need more information or assistance on this matter.

You may search some of our Special Collections which form part of our Digital Collections

--------------

E beteken die boek is in die Africana-versameling en BV beteken dit is in die Beskermde Versameling. Dié versamelings is deel van Spesiale Versamelings op die boonste vloer. Die afdeling is op weeksdae oop tussen 8:00 en 16:30.

Rig asseblief enige verdere navrae in hierdie verband aan die personeel van Spesiale Versamelings

Jy kan sommige Spesiale Versamelings elektronies vir by Digitale Versamelings.

  • Last Updated Dec 06, 2018
  • Views 20
  • Answered By Marieta Buys

FAQ Actions

Was this helpful? 0   0

Contact Us