Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

'n PhD student van Tukkies in Pretoria benodig boeke

Ek is 'n PhD student van Tukkies in Pretoria en benodig boeke van daar maar ook boeke vanuit Maties. Kan ek boeke uit julle biblioteek neem vir my navorsing? Ek was 'n Meesters student van Maties daarom dink ek dit sou moontlik wees, is dit korrek? Tweedens hoe kan ek boeke via julle vanuit Tukkies aanstuur ?
Last Updated: Jul 25, 2014  |  4 Views
Topics: Alumni

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Ek beantwoord jou navraag as volg:

1 Omdat U nou 'n student is van Universiteit van Pretoria, moet U die Inligtingkundige vir die Fakulteit Teologie van Universiteit van Pretoria, by die Merensky biblioteek kontak vir 'n CHELSA brief. Die brief sal U toegang gee tot die Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdienste by die Fakulteit Teologie. Die leenvoorregte is vir 15 boeke op 'n keer.

2 Indien U boeke benodig vanaf Merensky Biblioteek in Pretoria sal U met die Inligtingkundige vir die Fakulteit Teologie van Universiteit van Pretoria moet kontak maak vir die stuur en terug stuur van die boeke na Merensky Biblioteek.

Groete

Heila Mare

heilam@sun.ac.za

 

Answered by Heila MareBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse