Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Hoe doen ek aansoek om by die bib te werk?

Last Updated: Mar 23, 2015  |  20 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Geleenthede vir studente om by die Biblioteek te werk word deur verskillende afdelings of takbibliteke op die biblioteekwebblad geadverteer vanaf September/Oktober tot Januarie/Februarie. Die afdelings in die JS Gericke Biblioteek waar studente-assistente kan werk is Bronverskaffing, Leersentrum, Inligtingsdienste en die Navorsingsruimte.

Kyk uit vir die advertensies en die vereistes wat gestel word en doen dan aansoek volgens die metode wat gevra word. Die bywoning van opleidingsprogramme is gewoonlik 'n vereiste sowel as die beskikbaarheid vir 'n hele kalenderjaar.

Answered by Delene PretoriusBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse