Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Mendeley

Ek is tans 'n M student en gebruik die Mendeley program om my verwysings te doen, maar nou wil ek graag die volgende weet.
Wanneer ek die opsie het om 'n entry manually te doen, is daar nie een opsie vir persoonlike onderhoud/korrespondensie of vir e-pos nie.

Hoe moet ek dan nou maak sodat ek daardie 2 tipes verwysings ook kan doen?
Last Updated: Mar 23, 2015  |  8 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Ongelukkig is hierdie 2 tipes verwysings nie beskikbaar in Mendeley nie. Ek het probeer uitvind of daar 'n metode is om dit by te voeg met die hand, maar op hierdie stadium nog nie. Sien hierdie webskakel,

Dit lyk of jy op hierdie stadium hierdie verwysings (in-teks en bibliografie) met die hand in jou dokument sal moet byvoeg.

Answered by MariƩ RouxBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse