Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Is die biblioteek ingeteken op artikels van Soil Sciece en Wiley On Line Library?

Last Updated: Apr 25, 2014  |  4 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Sien skakel aangeheg vir Grondkunde joernale op Wiley Online Library. Toegang na joernale vir Universiteit Stellenbosch word so aangedui aan die regterkant van die titel. Ons het nie toegang na al die joernale nie. Let wel dat toegang na meeste elektroniese joernale (artikels) op Wiley eers vanaf 1997 begin.

Maak ook gebruik van die e-joernale op die bilioteek webblad indien jy nog joernale (artikels) wil soek vir grondkunde. Hierdie is 'n A-Z lys en soek op al die platvorms van alle uitgewers heen.

Answered by Yusuf RasBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse