Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Ek wil graag n boek van Belville kampus uitneem, watter stappe moet ek volg?

Ek is n meesters student by Stellenbosch Universiteit, en wil graag n boek van Belville kampus uitneem, watter stappe moet ek volg?
Last Updated: Mar 24, 2015  |  3 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Indien jy 'n boek vanaf Bellville kampus benodig, kan jy dit aanvra by ons uitleentoonbank. Die boek word dan vanaf Bellville na die JSGericke toe gebring en jy kan dit kom afhaal by die uitleentoonbank, JS Gericke Biblioteek.

Die volledige stappe is beskikbaar op die biblioteek se tuisblad onder How do I/Borrow and request books/Request a book from a branch library? of Hoe kan ek boeke van 'n takbiblioteek aanvrae?

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse