Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Toestemming om proefskrif van die US te vertaal

Hierdie navraag is namens 'n Erfenisbelangegroep, Mosselbaai in samewerking met die Bartholomeus Dias-museum, Mosselbaai. Aan wie moet ons 'n navraag rig i.v.m. die reg om self en op ons eie onkoste 'n doktorale proefskrif van US, getiteld 'Laat Victoriaanse Mosselbaai - 1870 - 1902 deur Helena Maria Scheffler, Maart 1990, in Engels te vertaal. (Dit is vir ons 'n belangrike brondokument en sommige van ons lede is nie Engels magtig nie).
Last Updated: Sep 26, 2014  |  6 Views
Topics: Tesis, Thesis

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Volgens Stellenbosch Universiteit se kopieregkantoor (Innovus) is die normale toestemmingsroete as volg:

1. Die betrokke Dekaan of sy gedelegeerde, handelende op aanbeveling van die departementele voorsitter en studieleier.

2. Die studieleier/departement moet ook die skrywer van die tesis nader vir toestemming.

Answered by Delene PretoriusBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse