Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

ek wil graag weet of daar enige boeke/artikels beskikbaar is ten aansiein van transformerende remedies in die konteks van sosio-ekonomiese regte

ook of u die volgende boek beskikbaar het - socio-ecomic rights adjudication under a transformative constitution deur Sandra Liebenberg 2010.
Last Updated: Feb 26, 2014  |  8 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Ons het ongelukkig nie die boek in die biblioteek nie. Jy kan dit deur Interlenings van 'n ander biblioteek aanvra. Hier is die skakel.

Vir artikels kan jy gerus SA ePublications probeer vanaf die biblioteek se tuisbladsy. Sleutelwoorde wat jy kan gebruik is: socio economic rights AND transformation.

Answered by Pieter du PlessisBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse