Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

I am looking for publications by Scherr on soil degradation

Last Updated: Sep 26, 2014  |  1 Views
 
Was this helpful? 0   0
A

Answer

Goeiemore Kobus,

Ek het vir jou 'n soektog gedoen op die databasis Scopus en 22 moontlike verwysings gekry.

Ek stuur vir jou die verwysings na jou e-pos. Ek sal ook aanbeveel om te soek op die databasisse Web of Science en CAB abstracts. Soek met sleutelwoorde "soil" AND Scherr (author)

Jy is baie welkom om 'n afsrpaak te maak met ons indien jy biblioteek opleiding wil ontvang of enige ander hulp benodig.

Ons is by dienspunt 8, onderste vloer in die JSG biblioteek (e-pos: bibebw@sun.ac.za)

Sterkte met die studies!

Vriendelike groete

Hanlie Strydom

 

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse