Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Ek is tans besig met my meestergraad in leerondersteuning. Mag ek dalk boeke wat by die Teologiebiblioteek is uitneem? Indien wel kan ek vra

Ek is tans besig met my meestergraad in leerondersteuning. Mag ek dalk boeke wat by die Teologiebiblioteek is uitneem? Indien wel kan ek vra dat die boeke gehou word vir my by J.S Gericke se biblioteek, aangesien ek in Hermanus bly en Saterdag in Stellenbosch kan wees?
Last Updated: Feb 11, 2014  |  15 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Beste Lesinda

Ja as student van Stellenbosch Universiteit mag jy by enige van ons takbiblioteke boeke uitneem. Stuur asb vir my die titels sodat ek kan reel dat dit van Teologie na ons gestuur word.

Stuur dit na my epos adres by sdw@sun.ac.za

Answered by Sarie WilbersBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse