Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Ek kan nie aanteken op die biblioteek se stelsel nie.

Ek kan nie korrek aanteken op die biblioteek se stelsel nie. Ek sit my besonderhede in, maar in plaas van my gebruikersnaam staan daar bloot "Guest" en die lys van boeke op my naam is leeg. Doen ek iets verkeerd of is daar fout met die stelsel?
Last Updated: Mar 23, 2015  |  13 Views
Topics: My Account

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Volgens die BIB-IT afdeling is soortgelyke probleme opgelos deur eerder van 'n ander webblaaier gebruik te maak bv eerder Mozilla Firefox ipv Internet explorer. 

Indien dit nie werk nie, verder u wagwoord by www.sun.ac.za/useradm  sodat die nuwe wagwoord oor alle sagteware heen kan sinkroniseer.

Answered by MariƩ TheronBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse