Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Adverteer in Biblioteek

Ek verlang inligting oor die prosesse wat ek sal moet volg om `n student gefokusde leerprogram(lees program) te adverteer in die Biblioteek. Die kostes daaraan verbonde en die tipe opsies wat beskikbaar is.
Last Updated: Mar 23, 2015  |  8 Views
 
Was this helpful? 0   0
A

Answer

Slegs Kampusverenigings en koshuise mag adverteer op die Biblioteek se plasmaskerms. Jy is egter welkom om strooibiljette of 'n kennisgewing te bring na die Uitleenafdeling wat of buite op die kennisgewingbord geplaas kan word of by die ingang van die biblioteek versprei kan word. Dit moet net asseblief gesstempel wees deur die Studenteraad se kantoor.

Answered by MariƩ RouxBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse