Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Hoe kan ek as Universiteit Stellenbosch pensionaris toegang verkry na die biblioteek se e-databasisse en e-tydkskrifte na aftrede?

Last Updated: Jan 17, 2014  |  19 Views
Topics: Toegang, Access

Was this helpful? 0   0
A

Answer

US Pensionaris verkry, na afloop van die netwerkregistrasie, toegang vanaf kampus na die biblioteek se gelisensieerde e-databasisse en e-journal deur aan te teken via http://library.sun.ac.za met hul eie netwerkgebruikers en -wagwoord.

Sien inligting op die Informasie Tegnologie Ondersteuningswiki, onder Hoe registreer ek as 'n nuwe gebruiker op die netwerk?

https://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki%20Pages/Username%20and%20Password.aspx

Beweeg af op die bladsy vir meer inligting onder die opskrif Persnionarisse.

Let Wel: Jou US netwerk gebruikersnaam en wagwoord is net geldig tot die einde van Maart elke jaar waarna dit nodig sal wees om jou gebruikersnaam te heraktiveer.

Vir meer inligting, sien ook die Biblioteek webblad onder Hoe kan ek afkampustoegang verkry?
http://library.sun.ac.za/Afrikaans/howdoi/Pages/offcampus-access.aspx

Answered by Sarie WilbersBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse