Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

How do I find books that are not available at the Stellenbosch University Library and Information Service? / Hoe kan ek boeke vind wat nie

How do I find books that are not available at the Stellenbosch University Library and Information Service? / Hoe kan ek boeke vind wat nie beskikbaar is by die Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens nie?
Last Updated: Sep 21, 2016  |  37 Views

Was this helpful? 0   1
A

Answer

You could consult SACat (SABINET) which is the joint catalogue of all major libraries in Southern Africa. The database gives details of books, journals and audiovisual materials held in each library. To find SACat

  • Click on E-DATABASES under SEARCH on our homepage http://library.sun.ac.za/
  • Search for  and click on Sabinet Reference on the list.
  • Click on SACat that appears on right-hand side of the screen.
  • OR, you may want to find the SACat link from the "How do I find and use informstion effectively:a step-by-step guide." Here you will also find a direct link to request a book or journal article not available at SU Library Service (For staff and registered students only).
  • For more on requesting procedures please consult the Interlibrary Loans page on the library website

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Jy kan op SACat soek vir boek- en tydskriftitels beskikbaar in ander Suidelike Afrikaanse biblioteke. Volg die volgende stappe om by SACat uit te kom:

  • Klik op E-DATABASISSE onder SOEK op ons tuisblad http://library.sun.ac.za/
  • Soek na Sabinet Reference op die databasislys en klik op die skakel
  • Kies daarna SACat wat regs op skerm vertoon. Titels wat gevind word op SACat kan vir jou aangevra word deur ons Interbiblioteekleningsdiens.
  • OF die skakel kan ook gevind word op die "How do I find and use information effectively: a step-by-step guide" waar jy ook 'n direkte skakel sal vind om 'n boek of tydskrifartikel aan te vra wat nie beskikbaar is by US Biblioteek en Inligtingsdiens nie (Vir personeel en geregistreerde studente).
  • Meer inligting oor aanvraagprosedures is beskikbaar op die Interbiblioteeklenings bladsy op die biblioteek se webblad

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse