Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

How do I get a book that is located at one of the branch libraries? Hoe kry ek 'n boek in die hande wat by 'n takbiblioteek is?

Last Updated: Nov 27, 2013  |  29 Views

Was this helpful? 0   1
A

Answer

A daily shuttle service transports library material among the three University campuses, i.e Stellenbosch, Bellville and Tygerberg. Library material housed at any of the libraries on these campuses may be requested at the respective lending sections and will be delivered to the preferred library.

Please note that material is not shuttled among libraries in the same campus for example between Engineering and JS Gericke Library on the Stellenbosch campus must be collected in person.

  • Go to How can I request a book from another branch? for help with procedures.
  • The barcode of the book in question will be required at the Lending section. You will find the barcode by searching for the book via SUNSearch, the search box on the library home page. To access SUNSearch click on SEARCH on the top menu bar of the library homepage < http://library.sun.ac.za/ > and select Books and other items from the dropdown menu. SUNSearch will tell you what books we have in your subject area and the shelf numbers where you will find those books. More information on how to find books and other information sources is available on the HOW DO I FIND ACCESS AND USE INFORMATION EFFECTIVELY: A STEP-BY-STEP libguide available at http://libguides.sun.ac.za/content.php?pid=344501&sid=2818212
  • For further information please contact the Lending Section of your library. General contact details for the JS Gericke Library and Branc Libraries ar available on the Library webpage under ABOUT US. The direct link is: http://library.sun.ac.za/English/aboutus/contactus/Pages/default.aspx

 

'n Daaglikse pendeldiens vervoer biblioteekmateriaal tussen die drie Universiteitskampusse, naamlik Stellenbosch, Bellville en Tygerberg. Biblioteekmateriaal wat by enige van die biblioteke op hierdie kampusse gehuisves word, kan by die onderskeie uitleenafdelings aangevra word en sal by die gekose biblioteek afgelewer word.

Let asseblief daaropdat materiaal nie tussen biblioteke op dieselfde kampus namens kliente vervoer word nie. Materiaal wat by 'n ander biblioteek op dieselfde kampus beskikbaar is, moet persoonlik afgehaal word.

  • Aanwysings is beskikbaar op die Biblioteek se webblad by Hoe kan ek 'n boek van 'n ander tak aanvra? Die strepieskodenommer/s van die boek sal deur die uitleentoonbank benodig word; dit sal die proses by die uitleentoonbank bespoedig. Die strepieskode kan gevind word deur die boek se besonderhede op te soek in SUNSearch (die soektog blokkie op die biblioteek se tuisblad). Kliek op SOEK op die boonste keuselys op die biblioteek se tuisblad < http://library.sun.ac.za/ > en selekteer Boeke en ander items vanuit die keuselys. SUNSearch sal 'n lys van boeke vertoon oor jou onderwerp en die raknommers waar jy boeke kan vind.
  • Indien u nog inligting verlang kontak asseblief die Uitleenafdeling van jou biblioteek.
  • Algemene kontakbesonderhede van die Uitleenafdeling, JS Gericke Biblioteek en die takbiblioteke is beskikbaar op die Biblioteek se webblad onder INLIGTING OOR ONS. Die direkte skakel is: http://library.sun.ac.za/Afrikaans/aboutus/contactus/Pages/default.aspx

 

Answered by Kay JacobsBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse