Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

What does the status 'cataloguing" mean? / Wat beteken dit as die status van 'n boek "cataloguing" wys?

Last Updated: Sep 21, 2016  |  10 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

The item status Cataloguing means the book is in the library but not yet available for patrons. You can contact your Faculty Librarian with the details of the book. He/she will ask the cataloguer to place a hold on the book for you. You will receive an e-mail notification when the book is available at the Lending desk of the JS Gericke Library or Branch Library. If you do not need the book urgently consult the catalogue regularly to see when the book is available.

Die itemstatus Cataloguing beteken dat die boek reeds in die biblioteek is, maar nog nie beskikbaar vir uitleen nie.Kontak jou fakulteitsbibliotekaris en gee die besonderhede van die boek. Sy/hy sal dan met die katalogiseerder reël dat die boek vir jou op HOLD geplaas word. Jy sal 'n e-poskennisgewing kry sodra die boek by die uitleentoonbank van die JS Gericke- of Takbiblioteek beskikbaar is. Indien jy nie 'n boek dringend wil hê nie,kan jy gereeld die katalogus raadpleeg om vas te stel of die boek al beskikbaar is.

 

Answered by Judy WilliamsBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse