Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

Boeke en artikels oor bewysreg - spesifiek kruisondervraging

Ek is opsoek na boeke en artikels wat handel oor bewysreg met spesifieke verwysing na aspekte rakende kruisondervraging. Is daar enige bronne wat u kan aanbeveel of skakels waarop ek kan kyk?
Last Updated: Mar 13, 2015  |  8 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

Gebruik asb. die LibGuide Regte en Staatspublikasies vir boeke en artikels oor jou onderwerp. 

Vir boeke kan jy die skakel Books and Reference Works gebruik. Sien dan onder SUNSearch (links bo) die opsie "Search for books" en gebruik sleutelwoorde bv. "cross examination". Gebruik die nommer onder "Location" om die boek in die biblioteek op te spoor.

Vir artikels kan jy die skakel (Op die LibGuide) "Databases & Finding articles" gebruik. Onder "Key databases for law" is "SA ePublications die een om te gebruik. Jy kan dieselfde sleutelwoorde gebruik bv. "cross examination". 

Answered by Pieter du PlessisBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse