Skip to Questions

Ask a Librarian

Useful Tip: Enter a keyword to see previously answered questions
Q

kan ek gehelp word om my rekenaar vaardighede te verbeter?

opsoek na hulp om rekenaar vaardighede toe te pas soos om op WORD DOKUMENTE te werk,en om data te stoor
Last Updated: Mar 13, 2015  |  9 Views

Was this helpful? 0   0
A

Answer

As n eerstejaar student in Lettere en Sosiale wetenskappe is Inligtingsvaardighede 172 / 174 n verpligte vak as deel van jou kursus. Hierin word inligtingsvaardighede aangeleer soos die opspoor van inligting maar ook ander rekenaarvaardigede soos WORD en hoe om data te stoor.

Answered by Lucinda CloeteBookmark and Share

Other Answers / Comments (0)

    Related content from Library guides / Biblioteekgidse